Kinders van die Lig
Company Profile
Industry:Nonprofit Organization Management
Site:kindersvandielig.co.za
Description:Kinders van die Lig is 'n evangelisasie en uitreik aksie onder toesig van die Afrikaanse Protestantse Kerke Pretoria-Oos en Wes-Moot.
Kinders van die Lig het dit primêr ten doel om die evangelie aan soveel moontlik kinders uit te dra, asook om ’n ondersteuningsgroep te vestig vir die kinders waarmee gewerk is. Daar word gepoog om die nodige toerusting aan die kinders te verskaf om hulle in staat te stel om sover moontlik selfstandige dissipels van Jesus Christus te word. Die proses van die...
Founded:1997
Company size:1-10 employees